Arts
Business
Computers
Games
Health
Home
Kids and Teens
News
Recreation
Reference
Regional
Science
Shopping
Society
Sports

   Home / World / Afrikaans / Rekenaars
 
   Web Sites
  • Afrikaanse Ekaarte - Ekaarte in Afrikaans met 'n wye verskeidenheid om van te kies.
    www.ekaarte.plopsite.com
  • Afrikaanse Speltoetser - Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
    www.afrikaner.co.za/pietwerf/speltest.htm
  • Afrikaanse speltoetsers vir MS Office - Speltoetsers vir MS Office 97 en 2000, en gratis speltoetsers vir Word 6 en 7, ontwikkel in samewerking met Microsoft.
    www.puk.ac.za/spel
  • Arkweb Ontwerp - Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
    www.myarkpark.com/arkweb/dienste.htm
  • Blokkiesinkleur-rekenaarspeletjie - Spel vir twee spelers. Kyk wie kan die meeste blokkies inkleur.
    afrikaans.org.au/Public/Pretgoed.htm
  • BMM Monitor Rekenaarwenke - Argief van rekenaarwenke sedert 1999.
    www.bmedia.co.za/bmm_argief/internet.htm
  • Breinlyn Junior Universteit - 'n Akademiese skolesillabus op rekenaar, veral van waarde vir tuisskole.
    www.brainline.com/indexa.htm
  • Die Afrikaanse Webwerf - Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek.
    www.afrikaner.co.za
  • Die geskiedenis van die internet - Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
    homepages.acenet.co.za/gerhardk
  • Die Kettie - rekenaarprogram-biblioteek - Portaalwerf vir verskeie onafhanklike rekenaarprogramme in Afrikaans, asook diverse Afrikaanse rekenaarverwante werwe.
    home.mweb.co.za/ai/aider/webprog
  • Doki Webontwerp - Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
    www.geocities.com/nokidesign
  • dot AF - Huisves verskeie projekte om rekenaars Afrikaans te laat praat. Koördineer ook verskeie Linux localisation- en vertaalprojekte en poslyste.
    www.af.org.za
  • DPA Rekenaaropleidingskool - Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
    users.iafrica.com/d/dp/dpapiet/dpa_tr3.htm
  • Helderberg Systems - Verkoop rekenaaropleidingsprogramme, o.a. inleidings tot rekenaars en die internet, en kantoorsagteware.
    helderbergsystems.co.za
  • Helenco Computers - Rekenaarverkope, nasorgdiens en webontwerp.
    www.users.lantic.net/helenco/afr.htm
  • i2i Rekenaardienste - Tuisdienste, opleiding, nasorg, ISP's en franchise'e.
    business.lantic.net/hbothma
  • Infokerk - Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
    www.infokerk.co.za/ahoof.htm
  • Ispell speltoetser - Afrikaanse speltoetser vir Unix. Ispell kan ook werk op ander bedryfstelsels soos Windows.
    www.ccwr.ac.za/ccwr/users/devos/afr_ispell.html
  • ITWeb - IT-nuus in Afrikaans - Nuusportaal met o.a. daagliks bygewerkte artikels oor die IT-bedryf.
    www.itweb.co.za/sections/afrikaansenuus
  • Jubelatè rekenaarleersentrum - Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
    jubilate.20m.com
  • Kenweb - Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
    www.kenweb.co.za
  • LB Rekenaars - Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore.
    home.global.co.za/~lbcomp
  • Lexpro Stelsels - Afrikaanse sagteware vir prokureurs. Tegniese inligting, jaarverslag, fotobladsy, en opgradering.
    www.lexpro.co.za/af/main/frame.html
  • Lochner - Rekenaars - Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
    esl.ee.sun.ac.za/~lochner/rekenrs.html
  • Mandrake 8 - Dokumentasie van die Mandrake Linux bedryfstelsel, in HTML-formaat.
    pcbx01.lngs.infn.it/docs/HTML/index-af.html
  • Muisgenoot - Weeklikse rekenaarrubriek in die Huisgenoot, 'n gesinstydskrif.
    www.huisgenoot.com/muis.asp
  • NG Web - Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
    www.ng.org.za
  • Printing Things - Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom.
    users.iafrica.com/p/pr/print/afrikans.htm
  • Rekenaars - Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
    www.fortunecity.com/skyscraper/byte/639/rekenaars.htm
  • SL Rekenaars - Verkope, werfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding.
    www.slcomputers.freeservers.com/index_afr.html
  • Terminologie - rekenaaringenieurswese - Tweetalige terminologielyste vir elektriese-, elektroniese- en rekenaaringenieurswese, asook hulp met spellingskwessies (in PDF-formaat).
    www.up.ac.za/academic/ee/department/terminology/terms.html
  • Tiltron Rekenaardienste - Rekenaarverkope met pryslyste en aanbiedings.
    www.lnn.co.za/Tiltron.htm
  • Upfront Systems - 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
    www.upfrontsystems.co.za/indeks.html
  • VirAfrikaans.com - Gratis webspasie vir Afrikaanse werwe, met CGI, PHP, MySQL en POP3.
    www.virafrikaans.com
  • Webgrafika - Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
    www.webgrafika.co.za
  • Webontwerp-kursus - Kry eerste vier webontwerp-lesse gratis per e-pos. Gevorderde kursus ook beskikbaar, asook webspasie.
    www.abitofeverything.plopsite.com/webblad.html
  • Webvertaler - KDE werkskermomgewing - Vertaalprojek van die KDE werkskermomgewing in Afrikaans; vertalings kan ook afgelaai word vir toetsing en kommentaar.
    kde.af.org.za
  • Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek - E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
    groups.yahoo.com/group/rekenaarterme
  • Zetreco webtuisteontwerp - Jeffreysbaaier wat webwerwe ontwerp.
    www.xsi.co.za/zetreco/zetreco_webtuiste_ontwerp.htm
  • Leer jouself webblaaie ontwerp - 'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde.
    padlangs.virafrikaans.com

Google
1995-2015 © Stunning, Inc.