Arts
Business
Computers
Games
Health
Home
Kids and Teens
News
Recreation
Reference
Regional
Science
Shopping
Society
Sports

   Home / World / Afrikaans / Naslaan / Genealogie
 
   Web Sites
  • Beyers - Familiewapen, herkoms en aankoms, die stamvader en eerste nageslag, en 'n stamboomboek "Erfurt na die Kaap".
    expage.com/page/beyers
  • Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
    home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html
  • Bredenkamp - Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
    www.geocities.com/bredenkamp_bond
  • Cillié - Vertakking van dié familie in die Slangrivier-omgewing. Enkelbladsy met stamboom en enkele staaltjies.
    mzone.mweb.co.za/residents/mwcillie/homepage.html
  • Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
    www.afrikaner.co.za/pietwerf/conradie.htm
  • Du Preez - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
    mysite.mweb.co.za/residents/dpreezg
  • Du Toit - Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
    www.geocities.com/elene_za
  • Genealogie - Enkelbladsy-inleiding tot stamboekkunde, met wenke oor waar om te soek.
    www.lichtenburg.co.za/genealog.htm
  • Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
    www.rootsweb.com/~zafgssa/Afr/GGSA.htm
  • Gouws - Algemene navorsblad, met foto's en staaltjies.
    home.intekom.com/zodiac/zodiac
  • Haasbroek - Faksimileë van ou briewe, inligting oor die stad Hazebrouck, verandering van doopname, en stamboek.
    www.haasbroekfamilie.homestead.com
  • Henning - Familiewapen, museum, foto's, familieregister in Duits met foto's, sketse, nuusbriewe, webskakels, en 'n GEDCOM databasis wat deursoek kan word.
    www.henning.org.za
  • Kielie-kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
    expage.com/page/mielie
  • Kruger - Familiegeskiedenis, artikels, familieboom, regstellings, aflaaibladsy, webskakels en kontakbesonderhede.
    www.krugerfam.co.za
  • Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
    esl.ee.sun.ac.za/~lochner/familie/index.html
  • Lombaard - Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
    www.geocities.com/WallStreet/9023/Familie/familie.html
  • Myburgh - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
    home.intekom.com/myburghleague/Bond.html
  • Nieuwoudt en Scheepers - Enkelbladsy met geslagsregisterinligting oor dié twee families.
    www.geocities.com/yms_us
  • Olwagen - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
    msnhomepages.talkcity.com/LibraryLawn/mieliestronk
  • Serfontein - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
    nelspruitlink.co.za/serfonteinclan
  • Snuffel-snuffel - Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
    www.geocities.com/mieliestronk/soek.html
  • Streicher - Tweetalige werf. Nuus, spoor mense op, kontakbesonderhede.
    users.iafrica.com/d/dc/dcsnet/streicher
  • Suid-Afrikaanse familiewapens - Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
    www.geocities.com/Heartland/Valley/8140/fam-wapens.htm
  • Swart - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
    www.icon.co.za/~ebens
  • Van den Berg - Oorsprong, bekende Van der Bergs, indekse van persone en families, ietsie oor die Afrikaners in Argentinië, en foto's.
    www.homestead.com/vdberg/indexa.html
  • Vermaak - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
    www.icon.co.za/~vermaak
  • Vermeulen - Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
    users.lantic.net/jverm
  • Viljoen - Christo se bladsy met afdelings oor die wapen, stamouers, die eerste geslagte, agtergrond oor die Hugenote, en die Hugenote-kruis.
    www.geocities.com/Heartland/Acres/4040/viljoen.htm
  • Viljoen - Geslagsregister van dié familie.
    users.iafrica.com/d/da/danievil/genealogie.htm
  • Yssel - Oor die 1951 eeufees by Elandskuil. Deursoek die werf, kry inligting oor die reünie en internasionale gebeure.
    www.iseli.org/za/index.mv?page=boek.mv

Google
1995-2015 © Stunning, Inc.