
|
|
|
|
Home / World / Afrikaans / Samelewing / Godsdiens / Christen
|
| Categories |
|
|
|
|
|
|
|
|
Web Sites
|
- Bibleguide - Dié aanlyn boekwinkel se Afrikaanse afdeling.
bibleguide.com/books_afr.htm
- Blye Versekering - Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
www.go.to.co.za/lenten
- Bybel-Media - Netwerk van Christelike bedienings vir korrespondensiekursusse, boeke, klankmateriaal, blaaiboeke en persoonlike raadgewing.
www.bmedia.co.za/afrikaans/afrikaans.htm
- Calvinistiese poslys - Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
groups.yahoo.com/group/calvyn
- Church Zone - M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
churchzone.mweb.co.za
- CUM Books Online - Katalogus van Christelike boeke en musiek te koop.
www.cumbooks.co.uk
- CUM Bookstores - Christelike Uitgewersmaatskappy. Tweetalige portaalwerf.
www.cum.co.za
- Cycling for Jesus - Fietstoer gereël deur die Universiteit Oranje Vrystaat (die Kovsies) om geld in te samel vir sendingwerk.
cyclingforjesus.jislaaik.com
- De Wet Missie Japan - Portaalwerf met jongste nuus oor dié sendingaksie in Japan.
www.missiejapan.com
- Die Bybelkode - Prof P S Fouchê se bespreking van die sogenaamde Bible Code.
home.pix.za/pf/pf17/BIBLECODE.htm
- Die Erdekruik - Christelike koerantjie met getuienis, wat maandeliks in tronke versprei word.
www.erdekruik.co.za
- Die Gelofte - Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
www.grobler.co.za/gelofte.htm
- Dominee.co.za - Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
www.dominee.co.za
- Door of Hope - Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes.
www.lenad.co.za/door-of-hope/news/news-afr.htm
- Elkana - Tweetalige werf vir dié gratis Christentydskrif, met argief.
www.elkana.org.za
- God-forum - Die bespreking van allerlei sake wat Christene raak. Werf tweetalig.
www.god-forum.co.za/index-afr.htm
- Groepkursus oor 1 Johannes - Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
www.cmn.co.za/bybel_studie.htm
- Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen - Allerlei geloofsartikels.
henkn.50megs.com
- Herleef by Brownsville - Oorsig oor die herlewingsgebeurtenis wat in 1995 in Pensacola, Florida, VSA plaasgevind het. Met foto's en artikels.
victorious.com/revived/afrikaans/index.htm
- In Sy Hand-bediening - Vrouebediening met hoofsaaklik motiveringspraatjies, seminare en vrouekampe. Bladsye oor hul bediening, program, besprekings, tuinrubriek, en kontakbesonderhede.
www.vrou.co.za
- Interkerk - 'n Portaal vir geestelike groei vir Suid-Afrikaners wêreldwyd. Bladsye oor 'n lewe naby God, stories, toerusting, en gebedsversoeke.
www.interkerk.com
- Is die Bybel die Woord van God? - Kritiese bespreking van die aard en gesag van die Bybel. Drukvriendelike weergawes.
www.woordenskrif.co.za
- Israelwaarheid - Thys Marais se werf oor die ware Israel-afstammelinge. 'n Vyftal artikels.
www.geocities.com/Athens/Atlantis/5708
- Jahweh-Nissi - Onafhanklike jeugbedieningsgroep. Inligting oor strategie, doelstellings, kostes en kontakbesonderhede.
www.jnissi.co.za/jeugbediening.htm
- Jakob Lorber - Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
www.zyworld.com/lorber
- Jerigo-mure - Interdenominasionele gebedsbediening vir genetwerkte gebed. Belangrike datums en kontakbesonderhede. Werf ook in Engels.
www.nupsa.org.za/afrikaans
- Jesus wie? - Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees.
www.greatcom.org/afrikaans/default.htm
- Kan ons nog in Adam en Eva glo? - Dr JR Visser se Afrikaanse artikel op die Nederlandse werf van die Centrum voor Bijbelonderzoek.
www.studiebijbel.nl/adameneva.htm
- Kruisdraers - 'n Jeugklub vir ouens en meisies, met bladsye oor aktiwiteite.
www.kruisdraers.co.uk
- Kruispad - Christelike portaal vir Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon en werk. Afrikaanse kerkaktiwiteite oorsee.
www.kruispad.co.za
- Kwasizabantu - 'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal.
www.kwasizabantu.com/afrikaans/afrikaans.htm
- Maranata - Pastoor Jannie Lubbe se Christelike portaalwerf.
www.maranata.co.za
- Melaatse-sending - Kontakbesonderhede en ander inligting.
www.melaatsesending.co.za
- Nuwe Testament Werkgemeenskap - Geaffilieer by die South African Academy of Religion. Algemene inligting, kontakbesonderhede en akademiese voorleggings.
www.uzulu.ac.za/the/bibs/ntssa.html
- Oikos - Christelike werf vir skeptici wat Bybelse hulpmiddels voorsien. Bevat bladsye oor verskillende leerstellings.
www.oikos.co.za
- Om God persoonlik te ken - Die "Four Spiritual Laws"-pamflet in Afrikaans.
www.ccci.org/laws/afrikaans
- Op die Snykant - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
snykant.jislaaik.com
- Openbaring van Johannes - Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting.
home.intekom.com/cschmidt
- SA Christen - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
www.sachristian.co.za
- Sabi Sand Mannekampe - Christelike boskampe vir mans. Roetekaart, kampdatums, inligting oor veldkos en wildbesigtiging, en besprekingsvorm.
sabisandmanne.co.za
- Sermoen - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
www.angelfire.com/biz/uzulu/pargief.htm
- Tehillah - Geestelike artikels deur prof Johan Malan, oor onder andere die vervulling met die Heilige Gees, natuurrampe, oorloë, siektes, towery en Satanisme, ens.
www.tehillah3.co.za
- Theophil-artikels - Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
home.spg.co.za/bogaards/theophil.htm
- Uitreikaksie na Suid-Afrikaners - Sendingaksie deur die Christian Reformed kerk in Sydney, Australië. Enkelbladsy met inligting.
www.sydneyreformed.org.au/uitreik.htm
- Visnet - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
home.intekom.com/visnet/visnet/tuisblad.htm
- Voice of Prophesy Bybelskool - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.
www.vop.org.za/index2.html
- Volta a Biblia - Bybelskool in Mosambiek. Drietalige werk (Portugees, Engels en Afrikaans), met sendingbriewe van werkers, en jongste nuus.
www.lenad.co.za/voltabiblia
- Welkom by Oikos Christen Bladsy - OIKOS Christelike Bladsy waar Jesus Koning is.
members.freemail.absa.co.za/oikos
- Weskus Ebenhaeser-sending - Van die Evangelies-Gereformeerde Kerk. Inleiding, huidige projekte, 'n nuusbrief en boodskappe.
churchzone.mweb.co.za/residents/wesending/homepage.html
|
|
|
|
|