
|
|
|
|
Home / World / Afrikaans / Samelewing / Godsdiens / Christen / Kerke / Nederduits-Gereformeerd
|
|
|
|
Web Sites
|
- Afrikaanse Kerk in Nederland - Wykgemeente van Brakpan-Suid-gemeente in Suid-Afrika. Eredienstye, huisgroepe, jeug, lidmaatskap, padkaart en kontakbesonderhede.
afrikaansekerk.nl
- Albertinia-gemeente - Geskiedenis en foto's, meer oor die ring, leraars en gemeenteprofiel, kontakbesonderhede, visie en credo, eredienstye, bladsye oor jeug- en vrouediens, en afkondigings.
churchzone.mweb.co.za/residents/7351068/homepage.html
- Alberton-Suid-gemeente - Inligting oor entrepreneurswese, die jeug, kategese, vorige preke, en die damesklub.
www.ngkas.com/afrikaans.html
- Bellville-Riebeeck-gemeente - Enkelbladsy met visie, missie en kontakbesonderhede.
www.ngkbriebeeck.co.za
- Bergsig-gemeente - Geleë in Newcastle. Afkondigings, doopinligting, die kerkraad, 'n leesrooster, foto-album, preeksketse en preekargief, en voorbidding.
www.bergsig.org.za
- Biblaridion - Wierdapark-gemeente se eie bybelstudieboekies.
www.biblaridion.co.za
- Bloemfontein-Wes-gemeente - Enkelbladsy met foto van kerk, inligting oor die leraar, kerkraad en kerkkantoor, en eredienstye.
home.shisas.co.za/ngkbw
- Brackendal-gemeente - Inligting oor byeenkomste en die gebou, en kontakbesonderhede. Engelse afdeling ook.
www.geocities.com/Heartland/Woods/8110
- Brackenfell-Proteahoogte-gemeente - Kategese, huweliksorg, jeug- en kinderbedienings, artikels oor die doop en kindernagmaal, geloofsbelydenis en kleingroepe.
www.proteahoogte.co.za
- Die Kerkbode - Amptelike koerant van die NGK. Agrief, intekenbesonderhede, en algemene webskakels.
www.diekerkbode.co.za
- Doxa Deo-gemeente - Stadsgemeente geleë in Pretoria, met primêre fokus op studente en kampusse.
www.doxadeo.co.za
- Driehoek-gemeente - Geleë in Vanderbijlpark. Aktuele inligting, die bediening, bybelstudies en dagstukke, geskiedenis van die kerk, 'n padkaart en 'n leesrooster, en kontakbesonderhede.
ngdriehoek.vaal.co.za
- Garsfonteinpark-gemeente - Geleë in Pretoria. Boekerurbiek, fliekresensies, gebedsversoeke, groeigroepe, die jeugtema en jeugaksies, en kontakbesonderhede.
www.garspark.org.za
- Groblersdal-gemeente - Bladsye oor die vroue- en getuienisbediening, die Erdekruik, Bybelstudie, huisbesoekinligting, steundienste, gebedsversoeke en kontakbesonderhede.
www.ngkerkgroblersdal.co.za
- Heidekoppie-gemeente - Geleë in Brackenfell. Kalender, geskiedenis van die gemeente, algemene inligting, foto-album, gebedsversoeke, die gemeente-orkes en -kerkkoor, 'n artikel oor die kindernagmaal, en hul visie en missie.
www.ngheidekoppie.org.za
- Helderberg-gemeente - Geleë in Somerset-Wes. Bevat basies bladsye oor hul projekte in die buiteland.
www.nghelder.org.za
- Heuwelkruin-gemeente - Geleë in Bloemfontein. Algemene inligting, kerkraad, jeugblad, preekargief, afkondigings en sendingbladsy.
www.ngheuwelkruin.org.za
- Horison-Noord-gemeente - Geleë in Gauteng. Algemene inleiding, leraars, lidmaatversorging, maandprogram, uitreikaksies, en nuusbriefie.
www.metroweb.co.za/~hwc/index.html
- Hugenoot-gemeente - Geleë in Bloemfontein. Eredienstye, bedienings, kampe en omgeegroepe, leraars, die bouprojek, die Hugenotjie, en 'n padkaart.
www.acmstudios.co.za/kerk/index.htm
- Kaapstad-studentegemeente - Kerk vir studente in Kaapstad-middestad. Bladsye oor die bestuur, 'n padkaart, en 'n kletsbladsy.
www.ctech.ac.za/storg/stkerk
- Kempton-Hoogland-gemeente - Preekargief en aparte bladsye oor uitreik- en sendingaksies. Tweetalige webwerf.
www.geocities.com/Heartland/3672
- La Rochelle-gemeente - Erediensbesonderhede, die verskillende aksies, die leraars, en kontakbesonderhede.
myweb.absa.co.za/ngklar
- Langenhovenpark-gemeente - Makrogemeente geleë in Bloemfontein. Bladsye oor die bediening, 'n foto-album, die jeug, publikasies, webskakels en 'n Engelse weergawe.
www.ngk-langenhovenpark.com
- Leesrooster - Bybel-leeskalender gebaseer op die siklus van Advent, Kersfees, Paasfees en Pinksterfees.
www.leesrooster.org.za
- Liedboek - Amptelike liederebundel van die NGK. Saamtrekkings, redaksionele kommentaar, foto's, en voorbeeldliedere.
www.liedboek.co.za
- Lig - Die ou Voorligter, die amptelike tydskrif van die NGK. Intekenbesonderhede, argief en jongste uitgawe.
www.nuwevoorligter.co.za
- Losberg Jeug - Jeugaksie van Losberg-gemeente, geleë in Fochville. Nuus, projekte, aksies en kontakbesonderhede.
home.pix.za/cj/cjv1/public_html/nelisseou.htm
- Lyttelton-Oos-gemeente - Lees artikels oor geestelike groei, die Alfa-kursus, aksies en bedieninge, gemeentenuus, en vra vrae of dien versoeke in.
www.lytteltonoos.org.za
- Magalieskruin-gemeente - Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en eredienstye.
netministries.org/see/churches/ch02786?frame=N
- Molteno-gemeente - Enkelbladsy met gemeentegeskiedenis en bekendstelling van die leraars.
www.moltenosa.co.za/SubDir/NGKerk.htm
- Mondeor-gemeente - Verskeie bladsye soos die uitreikaksie, leraars- en erediensinligting, en algemene inleiding.
www.skyfamily.com/ngmondeor
- Moreletapark-gemeente - Inleiding tot God, preekargief, bedieninge en sending, vrouediens, mannebediening en omgeegroepe, afkondigings, padkaart en kontakbesonderhede.
www.moreleta.co.za
- Mosselbaai-gemeente - Gebedslys, geskiedenis, 'n gawebediening en getuienis na buite, preekartief, 'n vakansieprogram vir dié kusdorp, foto's en 'n weeksprogram.
www.ngmosselbaai.co.za
- Neos-gemeente - Geleë in Centurion, deel van die Christian Reformed Church. Algemene inleiding en kontakbesonderhede.
www.neos.co.za
- Noordkus-gemeente - Gemeenteprogram en -nuus, hul geskiedenis, artikels oor hoe om 'n Christen te word, foto-album, oordenking, en kontakbesonderhede.
www.noordkus.co.za
- Norkempark-gemeente - Algemene inligting, die lofmark, Sondag-aktiwiteite, en 'n padwedloop.
www.geocities.com/norkempark
- Oase-gemeente - Geleë in Kempton Park. Deel van Jaco Venter se tuisblad, enkelbladsy met algemene inligting en missiestelling.
www.geocities.com/Heartland/Flats/3600/oase.html
- Philippolis-gemeente - Geleë in die Vrystaat. Visie en missie, beskrywing van die kerkgebou, mylpale in hul geskiedenis, leraars, personeel en kontakbesonderhede. Werf ook in Engels.
www.philippolis.org.za/ngkerk.htm
- Pierre van Ryneveld-gemeente - Algemene inligting, afkondigings, jaarprogram en maandblad, projekte en aksies, preekargief, selgroepe, en ietsie oor die bouprojek.
www.pvr.co.za
- Plettenbergbaai-gemeente - Aankondigings, nuusbrokkies, gebedsversoeke, 'n spotprent, en bladsye vir moeders en vir vaders.
www.geocities.com/ngplet
- Potchefstroom-Suid-gemeente - Algmene inligting, 'n nuusbrief, preekargief, die Potch-Olimpia, bladsy oor die Abraham Kriel-kinderhuis, foto-albums, leraars en vrouediens, en kontakbesonderhede.
churchzone.mweb.co.za/residents/cjcalitz/homepage.html
- Preekargief - 'n Vyftal preke deur ds Adriaan Swart.
www.preek1.20m.com
- Pretoria-Garsfontein-gemeente - Bladsye sluit in 'n jeugblad, Die Gerf, 'n inleiding tot Jesus (ook in Engels), afkondigings, 'n verjaarsdaglys en preekargief.
www.nggars.co.za
- Pretoria-Oosterlig-gemeente - Algemene inligting, personeel, geskiedenis, die mediasentrum, 'n preekargief en webskakels.
www.pretoria-oosterlig.co.za
- Randburg-gemeente - Algemene administrasie, 'n talente-uitdaging, gebedsversoeke, 'n hulplyn, en 'n kalender.
www.rg.co.za
- Riebeeckstad-Erfdeel-gemeente - Jaar-, maand- en weekprogramme, eredienstye, preekopsommings, nuus, inligting oor jeugaksies en die omgeegroepe, en 'n bladsy oor die bedieninge. Foto's van die leraars.
www.erfdeel.ng.org.za
- Rietfontein-Suid-gemeente - Geleë in Pretoria. Enkelbladsy met algemene inligting.
churchzone.mweb.co.za/residents/ngkrs/homepage.html
- Rooihuiskraal-gemeente - Hoofblad met eredienstye en kontakbesonderhede, asook 'n gawebank, artikels en nuus, en inligting oor omgeegroepe.
mysite.mweb.co.za/residents/ngkrhk/homepage.html
- Sasolburg-Wes-gemeente - Ook bekend as Vierankers-gemeente. Program, inligting oor die kerkkantoor en gemeentekoerant, en kontakbesonderhede.
www.sasolburg.web.za/vierankers
- Secunda-gemeente - Voorlopige tuisblad, met visie, nuusbrief, leraars en personeel, en eredienstye.
www.sec.lia.net/rondekerk/p7.htm
- Sinode van Oos-Transvaal - Amptelike webwerf van dié sinode. Artikels, bedieninge, lys gemeentes met kontakbesonderhede, leraars en jeugprojekte.
www.sinoos.co.za
- Somerset-Oos-gemeente - Bladsye oor die gemeente se kernwaardes, hul byeenkomste, geskiedenis, kalender, wyksbyeenkomste en sel- en omgeegroepe, gebedsversoeke, en webskakels.
members.freemail.absa.co.za/ngk
- Somerstrand-gemeente - Geleë in Port Elizabeth. Algemene inligting op voorblad, met bladsye oor die visie en missie, sendingwerk, ander bedieninge, die jaarprogram, en 'n nuusbrief.
home.global.co.za/~ngksomer
- Stellenberg-gemeente - Geleë in Bellville/Durbanville. Algemene inligting, die leraars en kerkraad, bybelskool, nuusbrokkies en kontakbesonderhede.
www.stellenberggemeente.co.za
- Stellenbosch-Sentraal-gemeente - Groot enkelbladsy met allerlei inligting, o.a. die geloofsdokumente van die kerk.
www.sun.ac.za/sentraal
- Swakopmund-gemeente - Eredienstye en kontakbesonderhede op die voorblad, artikel oor verlossing, die leraars en eredienste, en kalender.
swakop.com/ngk
- Tafelberg-gemeente - Tweetalige werf met kerkgeskiedenis, foto-album, kerkaktiwiteite en eredienstye.
www.tafelbergkerk.org.za
- Tamboerskloof-gemeente - 'n Yahoo-kletsgroep met foto's, boodskappies en gedeelte lêers.
groups.yahoo.com/group/tamboer
- Townsview-gemeente - Afkondigings, gebedslys, inligting oor die leraars en algemene inligting.
churchzone.mweb.co.za/residents/wavwyk/townsview.html
- Universiteitsoord-gemeente - [JavaScript nodig] Aksies, Amicus, byeenkomste, kampte, Handevat-fietstoer, leraars, musiek en bespreking, en preekargief.
www.universiteitsoord.co.za
- Vaalpark-gemeente - Algemene inligting, die kerkkantoor, omgeegroepe, die jeug- en vrouediens, Pitkos-nuusbrief, sendingwerk, 'n leesrooster en iets oor die leraars.
churchzone.mweb.co.za./residents/benade/homepage.html
- Valhalla-gemeente - Aparte bladsye oor hul bedienings, preke, eredienstye, kontakbesonderhede en kalender.
churchzone.mweb.co.za/residents/ngkvalhalla/homepage.html
- Verwoerdburgstad-gemeente - Ook bekend as die Kerk Sonder Mure-gemeente. Bladsy in aanbou.
www.ksm.co.za
- Walvisbaai-Noord-gemeente - Tweetalige webwerf van dié Namibiese gemeente. Afkondigingsblad, visie en missie, preekopsommings, 'n bespreking oor Harry Potter, die Noordgroete nuusbrief, en kontakbesonderhede.
www.ngkwvbn.iway.na
- Waverley-Oos-gemeente - Afkondigingsbladsy, inligting oor aksies, groeigroepe en kategese, personeel en kerkraad, verjaarsdaglys en bladsy oor die vrouediens.
www.ngwaverleyoos.co.za
- Weltevreden-gemeente - Geleë in Roodepoort. Bladsye oor erediente, uitreikaksies, die gemeente se geskiedenis en profiel, 'n preekargief, en inligting oor die basaar.
www.ngwelte.org.za
- Wes-Europa-gemeente - Die SA Gemeente is geleë in Londen. Daar's bladsye oor die jeug, eredienste, die leraars, en selgroepe, en 'n padkaart. Daar is ook 'n preekargief.
www.sagemeente.com
- Westville-gemeente - Enkelbladsy met kontakbesonderhede, eredienstye en skakels na Afrikaanse en kerkverwante werwe.
churchzone.mweb.co.za/residents/ngkwestville/homepage.html
- Wierdapark-gemeente - Algemene inleiding, bybelstudiestukke, geskiedenis, volwassene-opleiding (ABET) en geloofsbriewe.
www.ngwierdapark.co.za
- Wilgespruit-gemeente - Geleë in Roodepoort. Kantoorbesonderhede, kategese en eredienste, leraars, die Wilgenuus, 'n foto-album, die vroue-aksie, en kontakbesonderhede.
www.wilgespruit.co.za
- Wolmaransstad-gemeente - [JavaScript nodig] Afkondigings, bladsye oor die kommissies en aksies, vroue-, jeug- en kinderklubs, foto-album, kletskamer en kontakbesonderhede.
www.angelfire.com/pr/ngkwollies
- NG Kerk in Namibië - Amptelike webwerf van dié kerkgroep in dié Afrika-land. Bevat inligting oor gemeentes, die ringe en die sinode, predikante, die kerkorde en verskeie artikels.
www.ngkn.com.na
- NG Kerk in Suid-Afrika - Amptelike webwerf van die NGK. Engelse inleiding, en elders leë bladsye.
www.ngkerk.org.za
|
|
|
|
|