
|
|
|
|
Home / World / Afrikaans / Samelewing / Godsdiens / Christen / Kerke / Gereformeerd
|
|
|
|
Web Sites
|
- Belfast-gemeente - Geskiedenis van dié gemeente, webskakels en preekargief, kontakbesonderhede.
gkbelfast.swsites.net
- Bellville-Oos-gemeente - Foto-album, geskiedenis, bladsy oor evangelisasie, preekargief, en kontakbesonderhede.
b_oos.tripod.com
- Boksburg-Oos-gemeente - Visie en missiestellings, kontakinligting, inligting oor katkisasie, preke en eredienste, hul eie tydskrif en die jaarprogram.
home.mweb.co.za/st/stephan1
- Centurion-gemeente - Geleë in Lyttleton. Preek op die voorblad, artikels, bybelskool, werfkaart en kontakbesonderhede.
members.freemail.absa.co.za/gercent
- Daniëlskuil-gemeente - Dr AH Bogaards se bladsy oor dié gemeente. Skakels soorgelyk aan Delportshoop-gemeente se webwerf.
home.spg.co.za/bogaards/index3.htm
- Delportshoop-gemeente - Dr AH Bogaards se bladsy oor dié gemeente. Afdelings oor bybelstudie, oor Kohlbrugge en ander teologiese artikels.
home.spg.co.za/bogaards/index2.htm
- Die Kerkblad - Amptelike tydskrif van die Gereformeerde Kerk. Inhoudsopgawe, en enkele artikels.
www.gksa.org.za/kerkblad
- Dirk Postma-skool - Gereformeerde skool geleë in Pretoria. Geskiedenis en agtergrond, en oorsig oor fasiliteite.
gksa.co.za/~gsdp
- Empangeni-gemeente - Preekargief, geskiedenis, kerkraad- en predikantinligting, gemeentenuusbriewe, en interaktiewe blokkiesraaisels.
home.mweb.co.za/da/dannyd
- Ermelo-gemeente - Enkelbladsy met kontakbesonderhede en eredienstye.
obelix.dorea.co.za/dopperk
- Gereformeerde Vroueblad - Amptelike maandblad vir vroue, van die Gereformeerde Kerk. Argief van vorige uitgawes, artikels en kontakbesonderhede.
www.gksa.org.za/vroueblad
- Linden-gemeente - Inligting oor die funksionarisse, diensgroepe en diakonie, vroueklub en jeugklub, preekargief, en gemeentestrategie. Padkaart ingesluit.
www.linden.org.za
- Louis Trichardt-gemeente - Preekargief, kontakbesonderhede, algemene inleiding en aktuele sake.
www.gklt.virafrikaans.com
- Meyerspark-gemeente - Dagstukkies, nuusbrief, preke en kontakbesonderhede. Aktuele sake en inligting vir nuwe intrekkers.
www.gkmeyerspark.co.uk
- Middelburg-Noord-gemeente - Inligting oor die ampsdraers, eredienste, evangelisasie, katkisasie, geleentheid vir bydraes, 'n padkaart, preke en kontakbesonderhede.
www.gereformeerdekerk.middelburg-noord.fm.ly
- Port Elizabeth-gemeente - Enkelbladsy met kontakbesonderhede en eredienste.
www.gkpe.org.za
- Pretoria-Brooklyn-gemeente - Inligting oor eredienste, preekopsommings, skakels na ander kerke, en kontakbesonderhede. Opsomming in Engels.
www.gkbrooklyn.org.za
- Primrose-gemeente - Inligting oor evangelisasie, die bediening, bybelstudie, weeklikse preeksketse en kontakbesonderhede. Toets jou Kennis-afdeling, en webwerf ook in Engels.
www.lrlabs.com/gksaprim
- Rooihuiskraal-gemeente - Enkelbladsy met leraarsinligting en eredienste.
hagar.up.ac.za/kruisnet/rooihk.html
- Wapadrand-gemeente - Preekargief, projekte, aktuele sake, jaarprogram, algmene inligting en kontakbesonderhede.
www.gkwapadrant.co.za
- Waterkloofrand-gemeente - Algemene inligting, oudiopreekargief, nuusbrief, kalender, en vroue- en jeugklub.
www.spyda.co.za/dbreed
- Windhoek-Suid-gemeente - Preekargief, e-nuusbrief, missie en visie, geloofsmanifes, inligting oor eredienste, Vrae wat Pla, en kontakbesonderhede.
www.gkws.iway.na/index.htm
- Worcester-gemeente - Rooster van gebeure, preke, die gemeente se geskiedenis, nuusbrief, foto's, jeugbladsy en kletsblad, en webskakels.
familyontheweb.com/gereformeerdekerkworcester
- Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika - Amptelike hoofblad van die Gereformeerde Kerk. Algemene inligting oor die gemeentes, die bediening, administrasie, oor Jesus, skakels na publikasies, en Toets jou Bybelkennis.
www.gksa.org.za
|
|
|
|
|